Skip to product information
Die Stoute Bal
R 279.00
Sale price
R 279.00
Regular price
R 300.00
Hy rol, spring en hardloop soos hy wil — dié ding hou nie op nie! ⚡🐶
Gee hom net ’n stamp en kyk hoe vat hy die pad soos ’n hiper brak 😏
Gebou vir rowwe spelers wat alles wil byt 🦴
Type-C laai — plug hom in en laat die pret begin 🔋
Die perfekte self-speelmaat met ernstige pootensiaal 🐾