Ons hou pryse skerp: Top gehalte sonder om jou bankrekeing te laat huil. En met blitsvinnige aflewering is jou hond se stert binne no-time aan die waai!
SPLINTERNUUT
Gemaak vir katte wat hou van speel en jaag.
Eendag, Lig en Pret.
Klik hieronder vir meer besonderhede.
Bederf daai stoute stert met iets!
Die Poot Paradys
Hier gaan dit oor alles wat sterte laat waai en snorre laat leef. Ons het speelse, stylvolle en unieke produkte vir klein katte, groot honde, en alles tussenin. Of jou troeteldier nou n koninklike diva is of n mal avontuursoeker - daar is iets hier wat hulle laat uitstaan in elke speeltyd. Moenie jou beste vriend sonder karakter, gemaak en n bietjie flair laat rondloop nie. Kom snuffel rond en ontdek troeteldierprodukte vol pret persoonlikheid en kwaliteit!
Hoekom kies jy ons bo ander winkels?
- Troeteldierliefde is ons grootste prioriteit
- Peodukte sorgvuldig uitgekies en getoets
- Vinnige, betroubare aflewering regoor die land
- Persoonlike klientediens - jy is nie net n nommer nie
- Plaaslike trots, gebou met passie
Geniet gratis landswye aflewering op alle bestellings bo R1000
Slegs topgehalte - jou tevredenheid, ons waarborg
24/7 aanlyn hulp - vinnige, betroubare klientediens wanneer jy dit nodig het
Betaal met vertroue. Alle betalings en persoonlike inligting word veilig verwerk deur Yoco